Janine Turner

Janine Turner
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Janine Loraine Gauntt
Geboorte 6 Desember 1962 (1962-12-06)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1980–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Janine Turner (gebore 6 Desember 1962) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Monkey Shines (1988), Steel Magnolias (1989), en Cliffhanger (1993), en in die televisiereeks Northern Exposure (1990).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search